Foto: Lindsey Appolis
Die benoemings vir die 2019-Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas) is op Donderdag 9 Februarie aangekondig en vanjaar stap die Multichoice-groep weg met ’n rekord hoeveelheid benoemings. kykNET spog dié jaar met sowat 60 benoemings. Hier is die volledige lys van benoemings:
TV:
Beste manlike byspeler – TV-drama
Terence Bridgett – Knapsekêrels
Beste akteur – TV-komedie
Hannes Brummer – Elke Skewe Pot 2
Beste vroulike byspeler – TV-komedie
Carien Botha – Elke Skewe Pot 2
Marisa Drummond – Elke Skewe Pot 2
Beste redigering – TV-komedie
Johan Cronjé en Regardt Botha – Hotel
Beste kinematografie – TV-komedie
Craig Maarschalk – Hotel
Beste prestasie in klank – TV-komedie
Sizwe Msibi – Die Kasteel
Beste prestasie in hare en grimering – TV-komedie
Carmin Olwage – Die Kasteel
Beste regie – TV-komedie
Bennie Fourie – Hotel
Beste geselsprogram
Republiek Van Zoid Afrika
Beste werklikheidsreeks
Koekedoortjie
Beste prestasie in redigering – Dokumentêr
Christelle Parrott – Amira
Beste prestasie in kinematografie – Dokumentêr
Theodor Crouse – Amira
Beste prestasie in hare en grimering – TV-drama
Angi Boshoff – Knapsekêrels
Beste prestasie in oorspronklike musiek – TV-drama
Braam du Toit – Fynskrif
Adrian Kritzinger – Knapsekêrels
Beste prestasie in klank – TV-drama
Stef Albertyn – Fynskrif
Beste prestasie in kuns – TV-sepie
Michelle Cronje – Getroud met Rugby
Jessica Kleinhans – Suidooster
Beste speletjieprogram
Op die Spel
Parlement Parlement
Beste prestasie in hare en grimering – TV-sepie
Angelic Tait – Getroud met Rugby
Beste prestasie in kostuumontwerp – TV-sepie
Pippa Heimann – Suidooster
Elke Beukes – Getroud met Rugby
Beste teks – TV-sepie
Binnelanders
Beste musiekvideo
The Rockets 50th Anniversary Concert
Beste fliek gemaak vir TV
Hartstog
Beste TV-aanbieder
Waldimar Pelser – kykNET Verslag in Gesprek
Gewildste TV-sepie of -telenovela
Suidooster
Binnelanders
Getroud met rugby
LEES OOK: RECORD NUMBER OF SAFTA NOMINATIONS FOR MULTICHOICE
FILM:
Beste kortfilm
Idea Candy – Die Maan val Bewusteloos
Beste vollengte film
Kanarie
Nommer 37
Beste prestasie in regie – Vollengte film
Daryne Joshua – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Beste prestasie in teks of draaiboek – Vollengte film
Christiaan Olwagen & Charl-Johan Lingenfelder – Kanarie
Johan Cronje – Wonderlus
Nosipho Dumisa – Nommer 37
Beste prestasie in kinematogrofie – Vollengte film
Willie Nel – Meerkat Maantuig
Zenn van Zyl – Nommer 37
Beste prestasie in hare en grimering – Vollengte film
Babalwa Carol Djieutcheu – Nommer37
Minuche Bridgette Snyman – Stroomop
Beste prestasie in produksie-ontwerp – Vollengte film:
Waldemar Coetzee – Meerkat Maantuig
Beste prestasie in kostuumontwerp – Vollengte film
Carike Nel – Susters
Beste prestasie in redigering – Vollengte film
Warwick Allan – Meerkat Maantuig
Simon Beesley – Nommer 37
Beste prestasie in oorspronklike musiek – Vollengte film
Quinn Lubbe – Ellen, Die Ellen Pakkies Storie
Quinn Lubbe – Raaiselkind
Beste prestasie in klankontwerp – Vollengte film
Jean Niemandt – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Beste aktrise – Vollengte film
Jill Levenberg – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Monique Rockman – Nommer 37
Diaan Lawrenson – Raaiselkind
Beste akteur – Vollengte film
Jarrid Geduld – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Irshaad Ally – Nommer 37
Schalk Bezuidenhout – Kanarie
Beste vroulike byspeler – Vollengte film
June Van Merch – Raaiselkind
Ilse Klink – Stroomop
Anna-Mart van der Merwe – Kanarie
Beste manlike byspeler – Vollengte film
Germandt Geldenhuys – Kanarie
Ludolf Otterman – Kanarie
Vind uit wie vanjaar bekroon word met 'n Saftas-toekenning deur die hutsmerk #Saftas13 te gebruik op Facebook, Twitter en Instagram.