Tannie Evita se hande is vol met die kleinkinders terwyl sy 'n besoek aan die Luthuli-huis aflê en ook 'n gas - Springbok rugbylegende, Kobus Wiese - vir tee oornooi.
Oomblikke uit episode twee – Evita in Excelsior